The Borrow Pit
The Borrow Pit is ’n toneelstuk oor 20ste eeuse mans, vertel deur ’n 21ste eeu vrou is.

Deur ’n kamishibai-lens, ’n antieke Japannese storie-medium, vertel die bekroonde teatermaker Jemma Kahn die verhaal van Francis Bacon en Lucian Freud. Hulle was twee van Brittanje se mees invloedryke kunstenaars – rocksterre van die 20ste eeuse skilderkuns.

Beide mans het ’n behulpsame muse gehad op pad na roem. Soos jy kan raai, het dit nie goed geëindig vir die muses nie.

Is Freud en Bacon se skilderye meer waardevol as die mense in hulle? Dit is die vraag wat The Borrow Pit probeer beantwoord met hartseer humor.

Is kuns belangriker as mense?

Jemma Kahn is Standard Bank se 2018 Jong Kunstenaar vir Teater Kuns.

Met: Jemma Kahn, Tony Miyambo, Wilhelm van der Walt, David Viviers

Regie, teks en illustrasie: Jemma Kahn

Medeskrywer: Marco Dutra
Illustreerder: Rebecca Haysom
Verhoogbestuurder: Dimakatso Motholo
Dramaturge: Jaco B Van Schalkwyk
Box-ontwerp: Wessel Snyman Creative
Produksiebestuurder: Trevi Le Pere

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R80
Plek: Rhodes Box, Grahamstad
Datum: 28 Junie 18:00 29 Junie 14:00 & 20:00 30 Junie 14:00 & 20:00

Nasionale Kunstefees 2018


The Borrow Pit


The Borrow Pit


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar