Klippe wat val
Mense soek hom. Party wil hom ondervra, ander wil hom beskerm.

Op ’n afgeleë plaas kruip ’n jong man in ’n hondehok weg. Die netjiese stapels klippe om hom is die mense wat weg is – party onlangs, ander lankal. Sy boesemvriend van lank gelede is nou vir hom ’n vreemdeling.

Terwyl hy in die hondehok sit en bewe, verskiet die een ster ná die ander. Van binne die plaashuis roep sy bedlêende ma na hom …

* Debuut *

Met: Wilhelm van der Walt, Dean John Smith en Gideon Lombard

Regisseur: Philip Rademeyer

Teks: Philip Rademeyer
Stel- en beligtingontwerp: Studio J
Musiek: Gideon Lombard
Vervaardiger: Philip Rademeyer

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R140 | R160 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 18:00 | 8 Maart 20:30 | 9 Maart 15:00 | 10 Maart 13:30
11 Maart 16:00
Woordfees 2018


Klippe wat val

Klippe wat val


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar