Mens weet nooit wanneer ons moet weet waar die Gupta-broers hulle bevind nie.

Indien nodig, kan ons egter kyk waar hulle vliegtuig tans is.

Klik op die onderstaande URL om hulle straler te vind. (As hy ’n tydjie lank staan sal jy nie noodwendig kan sien waar hy is nie. Vir die rekord, met die skep van hierdie stukkie inligting het dit in Dubai geland … waar anders.)

https://planefinder.net/flight/ZSOAK

Ps. Laat ons nie vergeet dat Cyril Ramaphosa ook op hierdie vliegtuig gevlieg het op 28 Augustus 2015 nie. Glo eers na die tyd gehoor wie se vliegtuig hy gebruik het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply