Kommapunt
Selfmoord en geestesgesondheid is die temas in hierdie boeiende teaterervaring wat konvensies uitdaag met verskeie persoonlike verhale wat skok, ontroer, inspireer en jou laat lag.

Poësie en fisieke teater in Afrikaans, Engels en isiXhosa.

Dié produksie is in 2016 vereer met ’n Woordtrofee vir die Beste nuwelinge.

Met: Du Toit Albertze, Francois du Plessis, Marichje de Necker, Allison-Claire Hoskins, Suzanne Koen, Lisa Strydom, Janke Mostert, Apelele Zamampinga Mvamva en Randy Januarie

Regisseur: Du Toit Albertze

Vervaardiger: Meermin

Genre: Drama
Taal: Afrikaans, English, isiXhosa
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90 | R100 by die deur
Plek: HB Thom-laboratorium, Stellenbosch
Datum: 2 Maart 17:00 | 11 Maart 17:00
Woordfees 2018


Kommapunt

Lisa Strydom
Lisa Strydom, skrywer en aktrise

Kommapunt


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar