Sheila is ’n jong transgender-vrou wat terugkeer na haar geboortedorp – van Stellenbosch na Kamieskroon in Namakwaland.
Sleutelwoord Argiewe:Du Toit Albertze
Die meermin-kompleks
Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel.
Kommapunt
Selfmoord en geestesgesondheid is die temas in hierdie boeiende teaterervaring wat konvensies uitdaag met verskeie persoonlike verhale wat skok, ontroer, inspireer en jou laat lag.
(W)Asem
(W)Asem draai om die angs van die homoseksuele persoon in ’n onderdrukkende omgewing. Boonop is jy nie wit nie in ’n wit omgewing en om alles te kroon, gewoonlik baie angstig. Die stuk, vol donker humor, spreek sosiale onreg aan en beklemtoon die belangrikheid daarvan dat jy jou mond oopmaak. Met: Terence Makapan Regie: Du …
#Woordfees Vaselinetjie
Hierdie is Vaselinetjie se tweede inkarnasie vir die verhoog.
