(W)Asem draai om die angs van die homoseksuele persoon in ’n onderdrukkende omgewing. Boonop is jy nie wit nie in ’n wit omgewing en om alles te kroon, gewoonlik baie angstig. Die stuk, vol donker humor, spreek sosiale onreg aan en beklemtoon die belangrikheid daarvan dat jy jou mond oopmaak. Met: Terence Makapan Regie: Du …
Sleutelwoord Argiewe:Cape Town Fringe
Cape Town Fringe Festival 2017
21 September – 8 Oktober 2017
Kaapstad
Cape Town Fringe 2016
Cape Town Fringe
22 September – 8 Oktober 2016
Kaapstad
Cape Town Fringe 2014
Between the Lines (foto) is een van die meer as 100 produksies by die Cape Town Fringe 2014 in Kaapstad van 25 September tot 5 Oktober 2014.
