(W)Asem draai om die angs van die homoseksuele persoon in ’n onderdrukkende omgewing. Boonop is jy nie wit nie in ’n wit omgewing en om alles te kroon, gewoonlik baie angstig.
Die stuk, vol donker humor, spreek sosiale onreg aan en beklemtoon die belangrikheid daarvan dat jy jou mond oopmaak.
Met: Terence Makapan
Regie: Du Toit Albertze
Teks: Du Toit Albertze & Terence Makapan
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – 10
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50
Plek: P4 Studio, Kaapstad
Datum: 27 & 29 September – 1 Oktober
(W)Asem

(W)Asem
Roekeloos
2.5
