Selfmoord en geestesgesondheid is die temas in hierdie boeiende teaterervaring wat konvensies uitdaag met verskeie persoonlike verhale wat skok, ontroer, inspireer en jou laat lag.