Mens weet nooit wanneer ons moet weet waar die Gupta-broers hulle bevind nie.
Sleutelwoord Argiewe:Atul Gupta
Gupta-proteskuns beboet deur Raad op Finansiële Dienste
Die kunstenaar agter ’n meesterlike stuk proteskuns, wat letterlik die vinger wys vir die Gupta-familie se rol in die stroping van die Suid-Afrikaanse staatskas, is met R100 000 beboet deur die Raad op Finansiële Dienste.
Gupta’s Paradise #guptasparadise
Gupta’s Paradise
Mabulu: “Ek haat Zuma”
Ayanda Mabulu se uitbeeldings van president Jacob Zuma het Suid-Afrikaners al telkemale ontstel.
Wie is die Gupta’s?
Wie is die Gupta’s en wat is hulle sakebelange in Suid-Afrika?
Nou praat jy: Meneer die president #guptas #vytjiementor
“Die Gupta’s is op die lyn! Hulle wil weet of u nie dalk die volgende president van Suid-Afrika wil wees nie?”
Vyf redaksielede vort voor druktyd
“Vyf redaksielede van die nuwe nasionale dagblad, The New Age, het Dinsdag kort voor druktyd uit hul poste bedank.”
ANC-koerantuitgewer in hegtenis
“Die sakeman en uitgewer van die nuwe ANC-gesinde koerant The New Age, Atul Gupta, is die naweek in hegtenis geneem nadat hy geweier het om deur die polisie deursoek te word, het ‘n beampte gesê.”