ANC-koerantuitgewer in hegtenis

“Die sakeman en uitgewer van die nuwe ANC-gesinde koerant The New Age, Atul Gupta, is die naweek in hegtenis geneem nadat hy geweier het om deur die polisie deursoek te word, het ‘n beampte gesê.”

“… befonds ook die The Thinker-tydskrif, waarvan Essop Pahad, voormalige minister in die presidensie, die redakteur is.”

“Volgens die berig in The Sowetan is Duduzane Zuma [Jacob Zuma se seun] na die polisiekantoor toe Gupta in hegtenis geneem is.”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply