Tuinmaak maklik gemaak

Hierdie is die perfekte gids vir die van ons wat inspirasie kort, saam met ‘n goeie dosis praktiese wenke.

Tuinmaak moet ‘n plesier wees, nie ‘n las nie. Hierdie titel bevat: van basiese tuinuitleg, klimaat en grond tot die hantering van tuinstrukture, die beste plante vir jou tuin, hoe om watertuine, houerplante en dies meer in die tuin aan te wend; spesiale raad vir mense met kustuine of ander spesifieke omgewingstoestande en hoe om alles in stand te hou met die minimum inspanning en die meeste respek vir die ekologie.

Koop / Buy Tuinmaak maklik gemaak …


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply