Ayanda Mabulu se uitbeeldings van president Jacob Zuma het Suid-Afrikaners al telkemale ontstel.
Sleutelwoord Argiewe:Ayanda Mabulu
Nóg ‘n skildery met Zuma se “tradisionele wapen”
Die keer is die kunstenaar Ayanda Mabulu en die galery is die AVA-galery in Kaapstad, maar die fokuspunt is weer president Jacob Zuma se geslagsdele.