Die keer is die kunstenaar Ayanda Mabulu en die galery is die AVA-galery in Kaapstad, maar die fokuspunt is weer president Jacob Zuma se geslagsdele.