In Mutton Hour bring teaterlui kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte na die verhoog-lekker lawwe verhale vol humor, musiek en kamishibai, die Japannese tegniek van geïllustreerde storievertelling. Dié produksie sal jou ná twee jaar van pandemie-grendeltye weer van voor af lief maak vir teater!

Met die bekroonde Wilhelm van der Walt en Cintaine Schutte

Regie behartig deur Gideon Lombard

Tydsduur: 60min

Geen 0/16’s Taal

Produksie is Engels en Afrikaans.

 21 & 22 Februarie 2023

Daar is net ‘n aantal sitplekke beskikbaar vir hierdie vertoning. Om jou sitplek te bespreek kontak Die Boer 0219791911 / 0825741651 of besoek hulle webtuiste  www.dieboer.com

Mutton Hour, fotograaf: Jeandré Hammond
Mutton Hour, fotograaf: Jeandré Hammond

Lewer kommentaar

Leave a Reply