Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Wilhelm van der Walt
Rooiland
Rooiland is ’n onthutsende verhaal van kollektiewe verhale – oorgeërfde herinneringe wat wapens word in die monde van gevangenes.
