Dit was in 2008 by die see, toe ’n dogtertjie vir haar pa vra: “Why is that lady so fat?”, dat Ilne besluit het genoeg is genoeg.
Sleutelwoord Argiewe:Ilne Fourie
#Vryfees Beset
Adele is ’n foonseksoperateur.
#Vryfees S(t)out en peper
Belinda en Joubert bevind hulself in Café Voilà op ‘n “blind date”.
#Vryfees Victoria se geheim
Kalla hou ’n baie belangrike partyjie.
#Vryfees Don Juan onder die boere
Een van die beste komedies in Afrikaans.
#Woordfees Road Trip
Dis Matriekvakansie, waarvoor jy after all jou lewe lank wag. I mean, 12 jaar lank doen jy als wat jou ma-hulle sê, so dit is seker nie unfair om een wekie af te vra nie?
#Vryfees2013 ValenPYNsdag
Frieda Fourie, amper 40, ’n bietjie vatterig, vryerig, fanaties verlief en gefrustreerd, sit alleen op Valentynsaand.
#Vryfees2013 Wasgoed
Dié drama, wat net sowel in Heidedal, Bloemfontein, kon afspeel, handel oor die dorp se wasvrou, Meide, wie se seun ná jare huis toe kom.
Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Dis ’n doodgewone dag in Bertie en Alfrieda Botha se lewens. Hulle is twee ou-getroudes wat hulleself ongevraag in ’n krisis bevind.
Poppekas
Wat gebeur soms agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise?
