#Vryfees Don Juan onder die boere

Don Juan onder die boere
Roekeloos
12 Julie

Een van die beste komedies in Afrikaans.

Die stuk steek heerlik die draak met die oorheersing van vroue oor hul mans in ’n
wêreld waar die mans dink dis hulle wat eintlik koning kraai.

Gesonde vermaak waar die “baas” die “klaas” word en “klaas” die “baas”!

Met: Ilne Fourie, Hilletje Möller, Chanmarie Erasmus, Michelle Hoffman, Mark Dobson, e.a.
Regie: Gerben Kamper
Teks: Bartho Smit

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Datum: Di 15 Julie 13:30, Wo 16 Julie 20:30, Sa 19 Julie 17:00
Prys: R110
Tydsduur: 100 minute
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein

Vryfees 2014

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply