#Vryfees Born free

Born free
Roekeloos
12 Julie

G vir Guptas. N vir Nkandla, Z vir Zuma.

Die gewilde komediant Siv Ngesi vat die gehoor op ’n skerp, satiriese reis deur die A-Z van dinge waarvoor apartheid nie geblameer kan word nie.

Terwyl die stuk humoristies na die Reënboognasie en die Born Free-generasie verwys, bied dit die gehoor ’n suiwerende, naverkiesing-ervaring.

Met: Siv Ngesi
Regie: Heinrich Reisenhofer
Teks: Mike van Graan
Vervaardigers: Vervaardigers: MVG Productions & Siv Ngesi

Genre: Komedie
Taal: Engels
Datum: Di 15 Julie 17:00, Do 17 Julie 14:30
Prys: R110
Tydsduur: 60 minute
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein

Vryfees 2014

3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar