#Vryfees Hart en See: Met Laurika Rauch en Elvis Blue

Hart en See: Met Laurika Rauch en Elvis Blue
Roekeloos
12 Julie

Laurika Rauch en Elvis Blue se raakpunte is meer as hul verskille – maar dis heel waarskynlik die verskille wat Hart en See ’n goeie musiekervaring vir jou gaan maak.

Met: Laurika Rauch en Elvis Blue
Regie: Deon Opperman
Musiekregie, verwerkings & klawers: Janine Neethling

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans
Datum: 14 Julie 17:30 & 20:30
Prys: R180; R150
Tydsduur: 60 minute
Plek: Kovsiekerk, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar