Dis Matriekvakansie, waarvoor jy after all jou lewe lank wag. I mean, 12 jaar lank doen jy als wat jou ma-hulle sê, so dit is seker nie unfair om een wekie af te vra nie?