As daar een ding is wat ’n feeskat meer geniet as ’n Sandra Prinsloo-tranetrekker, is dit ’n lekker groot stuk koek terwyl hulle wag vir die volgende Chris van Niekerk-vertoning.
Sleutelwoord Argiewe:Debeer Cloete
#Woordfees Road Trip
Dis Matriekvakansie, waarvoor jy after all jou lewe lank wag. I mean, 12 jaar lank doen jy als wat jou ma-hulle sê, so dit is seker nie unfair om een wekie af te vra nie?
