#Woordfees Road Trip

Road Trip
Roekeloos
20 Februarie

Dis Matriekvakansie, waarvoor jy after all jou lewe lank wag. I mean, 12 jaar lank doen jy als wat jou ma-hulle sê, so dit is seker nie unfair om een wekie af te vra nie?

’n Trip down memory lane van twee beste vriende en die baggage wat elkeen stil-stil moet dra. Tussen lyrics van Queen en Karen Zoid deel hulle hartsgeheime, family secrets, vrese, drome en tips vir die grootmenslewe wat hulle soon moet face – die lewe is nie ’n Oprah Winfrey Show nie.

Met: CW Laten en Charl Henning
Tegniese Regisseur en versorging van verfilming en redigering: Debeer Cloete
Teks en regie: Ilne Fourie

14 Maart 11:00 | 15 Maart 12:30 | 16 Maart 20:30 | Radio Helderberg Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 70 minute | R80 | Geen o/14 T

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar