Poppekas

Wat gebeur soms agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise?

Partykeer moet klein seuntjies maar liewer by die huis bly, want die groot ooms speel lankal nie meer met karretjies of Lego’s nie …

Met: Gustav Gerdener, Pierre Nelson, Wilhelm van der Walt, Pascual Wakefield, Rowland von Gericke, Nic Beukes, Alex Marias, Heinie de Jager en Inandi Vosloo
Teks & regie: Ilne Fourie
Musiek: Stephan Bezuidenhout

Drama

KKNK 2013

70 minute | R80 | Johnny Biskit’s, Oudtshoorn | 30 Maart tot 6 April 15:00

Ouderdomsbeperking: Geen o/16

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar