Vlerke vir almal Die 17-jarige Dewald hakkel en probeer nog aanpas en inpas by ’n nuwe skool. Saam met sy eksentrieke vriende vind Dewald ’n manier om die boelies te laat les opsê. En in hoop vind hy sy vlerke. Dié opwindende jeugteater, ’n produk van die Nasionale Toneelspelkompetisie, vertoon van die beste ontluikende talent …
Sleutelwoord Argiewe:Pierre Nelson
Poppekas
Wat gebeur soms agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise?
