Vlerke vir almal
Die 17-jarige Dewald hakkel en probeer nog aanpas en inpas by ’n nuwe skool.

Saam met sy eksentrieke vriende vind Dewald ’n manier om die boelies te laat les opsê. En in hoop vind hy sy vlerke.

Dié opwindende jeugteater, ’n produk van die Nasionale Toneelspelkompetisie, vertoon van die beste ontluikende talent in die bedryf.

Gegrond op die jeugroman deur Marion Erskine.

* Debuut *

Met: Leon Kruger, Wian Taljaard, Sima Mashazi, Leanna Deyer, René Cloete, Arno Horn, Banele Mthembu, Maria Strauss, Jana van der Merwe en Sithembile Zungu

Regie en verwerking: Vicky Davis

Musiek: Schalk Joubert
Verhoogbestuur: Pierre Nelson

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60 – R120 | R70 – R140 by die deur
Plek: Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 15:00 & 17:30 | 9 Maart 17:30 | 10 Maart 16:00
Woordfees 2018


Vlerke vir almal

Vlerke vir almal


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar