Jazz in the Quad & Jazz in Kayamandi @ Woordfees 2019

Cape Town Music Academy (CTMA) en die US Woordfees bied aan in samewerking met Jazz in the Native Yards (JINY) – JAZZ IN THE QUAD & JAZZ IN KAYAMANDI – ‘n reeks top musiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuier-venue beloof om ‘n hoogtepunt van die 2019 Woordfees te […]

Vlerke vir almal

Vlerke vir almal Die 17-jarige Dewald hakkel en probeer nog aanpas en inpas by ’n nuwe skool. Saam met sy eksentrieke vriende vind Dewald ’n manier om die boelies te laat les opsê. En in hoop vind hy sy vlerke. Dié opwindende jeugteater, ’n produk van die Nasionale Toneelspelkompetisie, vertoon van die beste ontluikende talent […]