Ilne Fourie is terug!
Sleutelwoord Argiewe:Ilne Fourie
Impi
Ilné Fourie, wenner van die SPAT-prys vir beste akteur tydens die 2008 Absa KKNK, met haar eerste skerpskerts solovertoning Impi, is hier.
Boer Manie se melk word suur
Iewers ver op die Vrystaatse vlaktes is daar ‘n plaas. Hier woon boer Manie, en saam met hom woon sy wilde dogter Nella en gunsteling-koeitjie, Bella.
Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
Studenteteater op sy beste by KKNK
Met die prestige en stewige geldpryse van die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2008 as dryfveer, kan studenteteater op sy beste weer by die Absa KKNK verwag word.
Vrystaat wen Sanlam-teaterprys
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is Saterdag 7 April by die Absa KKNK op Oudtshoorn met 2007 se Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.
Teater-intervarsity by KKNK
Rugby-intervarsities maak deesdae maar min opslae. Dit beloof egter om ‘n gans ander storie te wees in die teater-intervarsity by die Absa KKNK op Oudtshoorn volgende week.
