Impi

Ilné Fourie, wenner van die SPAT-prys vir beste akteur tydens die 2008 Absa KKNK, met haar eerste skerpskerts solovertoning Impi, is hier.

Impi is ’n komiese verhaal uit die pen van Fourie, wat handel oor ’n meisie, genaamd Meisie, wat vanuit die middel van die platteland, na die Groot Stad toe trek.

Teks: Ilné Fourie
Regie: Pieter Venter
Met Ilné Fourie

65 min. R75 Jack Hindon-lokaal
3 Apr. 09:00 4 Apr. 20:30 5 Apr. 20:00 6 Apr. 14:00

KKNK 2010

Lewer kommentaar

Leave a Reply