Daar is dinge wat elkeen van ons se irritasievlakke die hoogtes in laat skiet …

Pick & Pay-tannies wat hang aan hulle trollies, Facebook-couples wat kloek en koer en heel duidelik mekaar se selfoonnommers verloor het, die Verkeersdepartement, Whatsapp-groepies, Gym Freaks: Motiverende Maniake, Tarzan Tiete, Pronk Poue, Zumba Zoemers en Judge Judy’s … Noem dit – en jy kry dit!

Hierdie vertoning is spesiaal vir die’s wat kort is van draad – volg hierdie goeie raad: Gee ons spasie – want hierdie is Irritasie vir die Nasie!

* Debuut *

Met: Ilne Fourie

Regie: Ilne Fourie

Teks: Ilne Fourie
Ontwerp: Ilne Fourie
Verhoogbestuurder & beligting: Juani Smit
Vervaardiger: Ilne Fourie

Irritasie vir die nasie!
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 11 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R110
Plek: Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 17:00, 12 Julie 20:30, 13 Julie 10:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Irritasie vir die nasie!


Irritasie vir die nasie!


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar