‘n 400-jaar oue kunsskat deur die Flaamse kunsmeester Peter Paul Rubens het bo alle verwagting sy verskyning gemaak.
Die werk is in 1925 na Suid-Afrika gebring deur ‘n kunsliefhebber van Duitsland.
Die kunswerk word binnekort aanlyn opgeveil.