Dis die jaar van die SEVEN YEAR ITCH.

Jackie is gereed om te skei en aan te beweeg met haar lewe. Harry is nie so ingenome met hierdie idee nie. Hulle is dan juis opgepak en besig om te trek na hul nuwe huis.

‘n Boks foto’s vat hierdie paartjie terug op die paadjie waar langs hulle gekom het.

Dis ‘n komedie oor die liefde met ‘n twist aan die einde. Of soos ons sweer: Tot die dood ons skei.

* Debuut *

Met: Christel van den Bergh, Markus Haywood

Regie: Christo Davids

Teks: Christo Davids
Kostuums en ontwerp: Wynand Van Vollenstee, Lizz Mering
Verhoogbestuurder: Donovan Petersen
Vervaardiger: Adette Bos

Harry & Jackie – Tussen die bokse
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
Datum: 12 Julie 16:00, 13 Julie 19:30, 14 Julie 10:00 & 12:30

Vrystaat Kunstefees 2018


Harry & Jackie – Tussen die bokse


Harry & Jackie – Tussen die bokse


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply