Kanna hy kô hystoe deur Adam Small is die deernisvolle verhaal oor eenvoudige mense, oor die armes wat altyd daar sal wees. Altyd!
Deur dié professionele produksie ter plaatse, word hulde gebring aan Adam Small, wat in 2012 die Hertzogprys vir Letterkunde ontvang het vir sy bydrae tot toneel in Suid-Afrika.
Met: June van Merch, Brendon Daniels, Crystal Donna Roberts, Jefferson Korkee, Angelo Mockie en ander
Regie: Gerben Kamper
Teks: Adam Small
Prys: R120
Tydsduur: 120 minute
Plek: Mango-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Taal Afrikaans
Ouderdomsperk 14 (G,S)
Lewer kommentaar