Die bekende Children of a Lesser God in Afrikaans …
’n Aweregse spraakterapeut verloor sy hart op ’n intelligente, maar jong dowe vrou. Dis veiliger om by haar “eie mense” te wees as om die wêreld te trotseer. Sy weier om te leer praat – dis haar enigste wapen.
Met: Zane Meas, Vicki Fourie, Antoinette Louw en ander.
Regie: Helani Handt
Teks: Mark Medoff, vertaal en verwerk deur Antoinette Louw
Vervaardiger: Antoinette Louw
Genre: Drama
Prys: R125 (die Nasionale Instituut vir Dowes kry ‘n deel van die opbrengs)
Tydsduur: 90 minute
Plek: Mango-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Datum: 9 – 12 Julie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsperk: 16
Lewer kommentaar