Die monster in die gang

Duca het net een dag om te bewys dat sy normaal lewe. Maar hoekom vra haar pa haar om die lig aan te skakel – helder oordag? En wie is die crazy Sweedse vrou wat monsters veg? En wat presies is daai monster wat in die gang woon?

Met: Anthea Thompson, Waldemar Schultz, Greta Pietersen en Wessel Pretorius
Vertaling & regie: Hennie van Greunen
Teks: David Greig
Musiekregie: Pedro Kruger

* Debuut *

KKNK 2013

90 minute | R95 | Johnny Biskit’s, Oudtshoorn | 30 Maart tot 6 April 12:00

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply