Platform 9

Platform 9 is ‘n outentieke tweetalige Kaapstad storie oor die stad en sy mense.

Deur middel van storievertelling met sang en dans en twee van suid-Afrika se mees bekende bekroonde akteurs, neem hulle die gehoor op ‘n reis wat nie gou vergeet sal word nie.

Dis die verhaal van twee goeie vriende en al die verskillende Kaapstad karakters wat hulle op Platform 9 ontmoet, elk met hul eie storie om te vertel. Dit is ook die storie van jou en die mense wat jy ken. so skop jou skoene
uit en maak jou sitplekgordel vas, want jy is in vir ‘n stamperige rit.

Regisseur: Christo Davids
Met: Maurice Paige, Theodore Jantjies

Suidoosterfees

Venue: Kunstekaap Arena, Kaapstad
Vr 1 Feb 20:30 – 21:45
Sa 2 Feb 14:00 – 15:15
So 3 Feb 16:30 – 17:45
Prys: R90

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply