Charl du Plessis-trio speel Bach,
Roekeloos,
3 September.
Roekeloos,
3 September.
Charl du Plessis, Steinway-kunstenaar en Sama-wenner, se nuwe verwerkings vir sy gewilde jazz-trio laat musiek van Barok-komponiste Bach, Handel en Vivaldi swing en is eksklusief op die jazz- en kunsmusiekliefhebber gemik.
Dié uitvoering is in Switserland aangebied, waar dit op CD vasgelê is, en is in 2013 met die prys as beste debuutproduksie by die Vryfees in Bloemfontein vereer.
Met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Hugo Radyn (tromme).
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 110
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 11 Oktober 10h00