Eine Kleine Jazzmusik is ’n opwindende jazz-reis deur die meesterlike musiek van Mozart, verwerk in die unieke styl van Suid-Afrika se voorste Steinway-kunstenaar, Charl du Plessis.
Op die program is onder meer die “Elvira Madigan” en “Rondo alla Turca”.
Met: Charl du Plessis (klavier), Magdalene Minnaar (sopraan), Musanete Sakupwanya (tenoor), Werner Spies (kontrabas), Hugo Radyn (tromme en perkussie), Johanna Roos (viool), Ané van Staden (viool), Valery Andreev (viola) en Jessica Bailey (tjello)
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R100
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 14 Augustus 2015, 18:00
Eine Kleine Jazzmusik,
Roekeloos,
23 Julie 2015.