Fantastiese 15
Fantasties, -e; -er; -ste. Denkbeeldig, onwerklik, toweragtig mooi … (Verklarende Afrikaanse Woordeboek – Labuschagne & Eksteen)

15 Fantastiese kunstenaars bring met swier, styl en feestelikheid hulde aan die kunste op alle vlakke. Beelde, skilderye, keramiek en grafiese werke neem die fees die ekstra myl en tooi dit in styl.

Kunstenaars: Hennie Niemann, Louis Janse van Vuuren, Bastiaan van Stenis, Michelle Nigrini, Ceramic Matters, Willie Bester, Selwyn Pekeur, Marinda du Toit, Nanette Ranger, Conrad Theys, Theresa Jo, Christiaan Diedericks, JP Meyer, Andries Bezuidenhout en Wiid Design

Kurator: Anne-Ghrett Erasmus

Genre: Kuns
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: Heeldag
Kaartjies: Gratis
Plek: Artscape Marble Foyer, Kaapstad
Datum: 26 April – 1 Mei 2018
Suidoosterfees 2018


Fantastiese 15

Fantastiese 15


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar