Andre de Dienes is ’n Hongaarse fotograaf wat bekendheid verwerf het vir sy foto’s van Marilyn Monroe. Sy naakstudies was oorspronklik en het ’n kenmerkende styl gehad.

Shirley Levitt was De Dienes se muse.

Foto circa 1950.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar