CH3 met Chris Chameleon en CH2
Die legendariese en veelsydige Chris Chameleon van Boo-faam deel die verhoog met die virtuose, internasionaal-gerekende Sama-wenners CH2.

Die kombinasie van Chameleon, met sy briljante stemgebruik en hoogs vermaaklike verhoogpersoonlikheid, en die musikale kitaarspelvuurwerke van CH2 met Spaans-Latyns-Afrika-ritmes en lekker Afrikaans, beloof ’n vertoning uit die boonste rakke en van internasionale gehalte.

* Debuut *

Met: Chris Chameleon (sang, kitaar en baskitaar), Corneille Hutten (kitaar) en Dirkie van Staden (kitaar)

Regie en musiek: Chris Chameleon & CH2

Vervaardiger: Chris Chameleon & CH2

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R165 (R180 by die deur)
Plek: Die Windpomp Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 3 & 4 April 2018
KKNK 2018


CH3 met Chris Chameleon en CH2

CH3 met Chris Chameleon en CH2


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar