‘n Uitstalling van die keur van Klein Karoo-kunstenaars wat in hul kunswerke die betowerende sensasies van die streek uitbeeld: Die besonderse geur van die Karoobossie, die skadu van ‘n oeroue kiepersol, die hittewalms op ‘n somerveld of die snerpende koue op ’n vroeë winteroggend.
Uitstalling oop van 09:00 tot 21:00.
ArtKaroo Gallery
Oudtshoorn
14 – 16 Augustus
Klein Karoo Klassique 2009