Beauty and its Beasts is ’n nuwe uitstalling by die Durban Art Gallery.

Dié uitstalling takel die onderwerp van geslag-stereotipes, veral met die vrou in gedagte.

Die uitstalling se kurator is Jenny Stretton en dit sluit werke in van Mary Sibande, Zanele Muholi en Hubert von Herkomer.

Die uitstalling duur tot 30 Julie 2017.

Beauty and its Beasts
Beauty and its Beasts

Lewer kommentaar

Leave a Reply