War Horse het oraloor die wêreld gehore gaande gehad. Nou is dit Suid-Afrikaners se beurt om die produksie van die plaaslike Handspring Puppet Company te sien.