Beelde is stom maar hulle boodskappe word hardop gehoor as dit emosies, assosiasies en gevoelens aanwakker. Andries Visser en gaskunstenaar Gordon Froud se uitstalling Mute Wisdom doen juis dit, behalwe dat daar ook ’n onderliggende boodskap is.

Mute Wisdom is by Art@Africa in die V&A Waterfront in Kaapstad tot 3 Februarie 2021.

The Ballerina, Andries Visser, 2020

Lewer kommentaar

Leave a Reply