Die derde jaarlikse SculptX Fair, die grootste beeldhou fees in Suid-Afrika, vier die werk van opkomende en gevestigde plaaslike beeldhouers met 200 kunswerke wat deur meer as 90 kunstenaars geskep is.