2 Maart

1866

In 1866 het die openbare skool op Stellenbosch die Stellenbossche Gymnasium geword. Die Gymnasium het in 1881 die Stellenbosch College geword. In 1887, die jaar van die 50-jarige Jubileum van die regering van koningin Victoria van Brittanje, is die naam verander na die Victoria-Kollege van Stellenbosch.

Op 2 April 1918 het die naam verander na die Universiteit van Stellenbosch.

1918

Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) word amptelik geopen.

Lewer kommentaar

Leave a Reply