Matieland! is in 1955 uitgereik. Die verhaal speel af op Stellenbosch en die titel verwys na die bynaam vir die universiteit. Pierre de Wet was die vervaardiger sowel as die regisseur. Die draaiboek is gegrond op ‘n verhaal deur Jan Perold.