Ou musikant
Roekeloos
2 Maart
Roekeloos
2 Maart
Danie Bosman (1907 – 1946) is volgens Nico Carstens die beste komponis wat Suid Afrika ooit sal ken.
Sy uitsonderlike komposisies leen hul tot jazz-, blues-, kontemporêre en ligte klassieke musiek. André (as Danie Bosman) en Marlie (as sy vrou Dorothy) laat hierdie storie van ’n musikant uit ’n vroeër era glorieryk herleef.
Met sangers: Marlie Koch en André Terblanche
Tale Be Told Productions
Musiekregie: Hano Smit
Orkes: Hano Smit (kitaar), Shawn Johannes (baskitaar), Tracy Apollis (klavier), Adam Coolsaet (tromme), Lou-Ann Stone (saksofoon). Teks en Regie: Ingrid Howard
14 Maart 15:00 | kykNET Endler, Stellenbosch | 60 minute | R110
Ek hoop dat die opvoering in Stellenbosch opgeneem is en die opnames beskikbaar is. Laat my asseblief weet
Jurgens Steyn