Misa Criolla & Navidad Nuestra

‘n Uitsonderlike geleentheid om Amanda Strydom se aangrypende vertolking van twee werke deur die Argentynse komponis, Ariel Ramírez, te beleef. Die komposisies is ‘n kombinasie van die ritmes en tradisies van die Spaans-Amerikas en die tradisionele mis (Misa Criolla) en die geboorteverhaal van Christus (Navidad Nuestra).

This famous folk mass is an extraordinary choral work that once again conveys the religious mass through a popular medium of expression.

Met: Amanda Strydom en die Libertas Koor onderleiding van Prof. Johan de Villiers en ‘n orkes onderleiding van Gerhard Niemand.

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
5 – 7 Desember
Prys/Price: R150
Tyd/Time:20h15
Duur/Duration: 90 min
Interval: 20 min
Tourist friendly

Lewer kommentaar

Leave a Reply