Die Blondes se splinternuwe tweeklavier–produksie bring vanjar die bekendste melodieë uit Verdi se operas en Andrew Lloyd Webber se blyspele bymekaar in keurspele wat jou asem sal wegslaan.
Sleutelwoord Argiewe:Zorada Temmingh
Iets vir die oor en die oog
Die kern van die klassieke program by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees is gebou rondom ‘n uitgebreide Barok-program wat deur die Puk-kampus van die NWU aangebied word.
Saad
Stellenbosch se twee bekendste regisseurs, Marthinus Basson en Juanita Swanepoel, is eersdaags, na jare se afwesigheid, terug op die verhoog in Saad.
